The Heart of the Gospel - Interlinear Synopsis English / Greek / Ebersöhn

  • Welcome to Christian Forums, a Christian Forum that recognizes that all Christians are a work in progress.

    You will need to register to be able to join in fellowship with Christians all over the world.

    We hope to see you as a part of our community soon and God Bless!

GerhardEbersoehn

Well-Known Member
Jan 14, 2014
6,308
575
113
Johannesburg
www.biblestudents.co.za
Faith
Christian
Country
South Africa
Title page






Christiaan Gerhardus Ebersöhn





Die Hart van die Evangelie

The Heart of the Gospel



Laaste Pasga-Lyding en Triomf van Jesus Christus

Last Passover-Suffering and Triumph of Jesus Christ







Vader Verheerlik U Seun

Lydingsfees van Jawe









’n Kronologiese en logiese, historiese sinopsis

van die Vier Evangelies




Afrikaans, Grieks, KJAV (CGE waar aangepas)

interliniêr









201606

202403​
 

GerhardEbersoehn

Well-Known Member
Jan 14, 2014
6,308
575
113
Johannesburg
www.biblestudents.co.za
Faith
Christian
Country
South Africa
Last edited:

GerhardEbersoehn

Well-Known Member
Jan 14, 2014
6,308
575
113
Johannesburg
www.biblestudents.co.za
Faith
Christian
Country
South Africa
Pages 5 and 6

Read EVERY relevant Scripture in the last chapters of the four Gospels, in textual sequence put together in chronological and logical, historical order, word for word, verse by verse, context to context, using the King James Version interlinear with the Greek, and every shadow of doubt about Christ's perfect fulfilment of the Passover of Yahweh's "three days thick darkness" is dispelled sola Scriptura as per the Article of the Christian Confession of Faith, I believe in Christ, who was crucified, who died and was buried, and who “ROSE from the dead according to the Scriptures THE THIRD DAY”!

Voorwoord

My bedoeling met hierdie ‘sinoptiese samestelling’ is nie om gemaklike Afrikaans te skryf nie. Ek probeer om so eenvoudig maar letterlik as moontlik, ondubbelsinnig en verstaanbaar net wat die Teks sê, weer te gee. Mag God gee dat ek nie op onwaaragtige wyse met Sy Geskrewe Woord, te werk gegaan het nie, sodat die mens se denke na die Woord van God gerig mag word, en nie God se Woord na die denke van die mens nie.

Samevatting van die Evangelies behoort ’n samevatting van die Ou- en Nuwe-Testamente te wees, want net één Verlossingsverhaal van net één Verlosser God en Skepper van al sy uitverkorenes van alle tye, loop deur die hele Bybel. Die verlossingsverhaal is dié van Jesus Christus “Ons Pasgalam”, in die Evangelies sowel as in die Wet. Die Seëvierende Lyding van die Pasgalam van God is die hele en enigste Bybelboodskap.

“God is ’n Vaste Burg” vir “gesonde verstand” (Luther) in ’n wêreld van Katolisisme en Islam en vele ander feitlose en futlose humanistiese wêreldgodsdienste. Hierteenoor maak Die Laaste Pasga-Lyding van Jesus Christus die oomblik van waarheid vir die Evangelie van Jesus uit. Hier seëvier die Heiland eskatologies of, en, faal Hy soteriologies—God verhoed selfs die gedagte van laasgenoemde onmoontlikheid. Want die Evangelie van Jesus Christus is in God se Ewige Raadsbesluit vir Triomf en Glorie beplan, bepaal en beskik in geskiedenis van die verlossing van sondaars, en was in Hom en deur Hom in ons wêreld en tyd uitgevoer, bewaarheid en volmaak.

Deur die genade van God staan ek by my oortuiging dat alle Waarheid soos in God in Christus Jesus bevat en geopenbaar, erfenis van sy Kerk gemaak was toe God Christus, terwyl Hy Hom uit die dood uit opgewek het, “aan die Kerk gegee het as Hoof” Efesiërs 1—te wete in die laaste dae voor Hy weer sal kom, aan die Gereformeerd Protestantse Gemeentes van Christus.

Inleiding:

Eerstens is ‘Die Hart van die Evangelie’ ’n (objektiewe) versameling van die Skrifture daaroor uit die vier Evangelies.
Tweedens is dit ’n (objektiewe) samestelling van hierdie Skrifture volgens individuele Evangelies en geskrewe Teks, in parallel—
(gedeeltes met leringe sonder invloed op volgorde so objektief ek kon uitgesluit), en
volgens werklike en historiese en logiese volgorde (so objektief ek kon), naas mekaar gerangskik—
. . . wat toe uiteindelik uitgeloop en neergekom het op hierdie resultaat in presiese ooreenkoms en ooreenstemming tussen al vier Evangelies, wanneer gesamentlik en gelyktydig gelees.

[[Dit is hiermee, en nou, my doel om die kronologie, dit is, die historiese en logiese volgorde van gebeure tydens Jesus se laaste pasga, spesifiek, te beklemtoon en uit te lig. Om woorde en begrippe dus so na as moontlik in die lyne bymekaar te hou, moes ek die Teenwoordige Verlede Tyd baie keer vir die gewone Griekse verlede tye gebruik het.]]
 

GerhardEbersoehn

Well-Known Member
Jan 14, 2014
6,308
575
113
Johannesburg
www.biblestudents.co.za
Faith
Christian
Country
South Africa
Page 19



Die Hart van die Evangelie

Laaste Pasga-Lyding van Jesus Christus



A) Aanloop tot Jesus se Laaste Pasga-Lydingsfees


(Volgorde volgens plekke en gebeurtenisse tydens reise)



Tempelwyding in Jerusalem



Johannes 10:22-39

Dit was toe Inwydingsfees (van die tempel) in Jerusalem en winter.

Ἐγένετο τότε τὰ ἐνκαίνια ἐν τοῖς Ἱεροσολύμοις· χειμὼν ἦν·

It was at Jerusalem the feast of the dedication, and it was winter.



23 Jesus het oor die pilaarstoep van Salomo geloop.

καὶ περιεπάτει ὁ Ἰησοῦς ἐν τῷ ἱερῷ ἐν τῇ στοᾷ τοῦ Σολομῶνος.

And Jesus walked in the temple in Solomon’s porch.



24 Die Jode het om hom kom staan en vir Hom gesê: Hoe lank

ἐκύκλωσαν οὖν αὐτὸν οἱ Ἰουδαῖοι καὶ ἔλεγον αὐτῷ Ἕως πότε

Then came the Jews round about him, and said unto him, How long



nog gaan jy ons siel vertoorn? As jy die Gesalfde is, sê ons net!

τὴν ψυχὴν ἡμῶν αἴρεις; εἰ σὺ εἶ ὁ Χριστός, εἰπὸν ἡμῖν παρρησίᾳ.

dost thou make us to doubt? If thou be the Christ, tell us plainly.



25 Jesus het hulle geantwoord ... 30 Ek en die Vader is Een.

ἀπεκρίθη αὐτοῖς ὁ Ἰησοῦς … 30 ἐγὼ καὶ ὁ Πατὴρ ἕν ἐσμεν.

Jesus answered them ... 30 I and my Father are One.



31 Toe tel die Jode klippe op dat hulle Hom kon stenig,

Ἐβάστασαν πάλιν λίθους οἱ Ἰουδαῖοι ἵνα λιθάσωσιν αὐτόν.

Then the Jews took up stones again to stone him.



39 en het toe ook probeer om Hom te vang,

Ἐζήτουν οὖν αὐτὸν πάλιν πιάσαι·

Therefore they sought again to take him :



maar Hy het uit hul hand uit weggestap.

καὶ ἐξῆλθεν ἐκ τῆς χειρὸς αὐτῶν.

but he escaped out of their hand
 

GerhardEbersoehn

Well-Known Member
Jan 14, 2014
6,308
575
113
Johannesburg
www.biblestudents.co.za
Faith
Christian
Country
South Africa
Page 20



Weg na die opper-Jordaan



Johannes 10:40-42

Hy het weer vertrek na die opper-Jordaan na die plek

Καὶ ἀπῆλθεν πάλιν πέραν τοῦ Ἰορδάνου εἰς τὸν τόπον

He went away again beyond Jordan into the place



waar Johannes eers gedoop het [Mt3:1 Lk3:3] en daar vertoef.

ὅπου ἦν Ἰωάνης τὸ πρῶτον βαπτίζων, καὶ ἔμενεν ἐκεῖ.

where John at first baptized; and there he abode.



41 En baie het na Hom gekom en gesê: Wel het Johannes

καὶ πολλοὶ ἦλθον πρὸς αὐτὸν καὶ ἔλεγον ὅτι Ἰωάνης μὲν

And many resorted unto Him, and said, John did no



geen teken verrig nie, maar wat hy ookal oor hierdie man gesê

σημεῖον ἐποίησεν οὐδέν, πάντα δὲ ὅσα εἶπεν Ἰωάνης περὶ τούτου

miracle: but all things that John spake of this man



het, was waar. 42 En baie het daar in Hom geglo.

ἀληθῆ ἦν. 42 καὶ πολλοὶ ἐπίστευσαν εἰς αὐτὸν ἐκεῖ.

were true. 42 And many believed on him there.



Oor Tirus en Sidon



Markus 7:24(-30)

Hy het vandaar vertrek en gegaan na gebiede in Tirus,

Ἐκεῖθεν δὲ ἀναστὰς ἀπῆλθεν εἰς τὰ ὅρια Τύρου

And from thence he arose, and went into the borders of Tyre ...



en gaan bly in ’n huis Hy wou hê niemand moes weet waar nie;

καὶ εἰσελθὼν εἰς οἰκίαν οὐδένα ἤθελεν γνῶναι,

and entered into an house, and would have no man know it:



maar dit kon nie geheim bly nie.

καὶ οὐκ ἠδυνάσθη λαθεῖν·

but he could not be hid.



Matteus 15:21(-28)

Jesus het daarvandaan weggegaan na dele van Tirus en Sidon

Καὶ ἐξελθὼν ἐκεῖθεν ὁ Ἰησοῦς ἀνεχώρησεν εἰς τὰ μέρη Τύρου καὶ Σιδῶνος.

…Jesus went thence, and departed into the coasts of Tyre and Sidon