I will re-read the time line to be sure, But when Jesus came into the City, on the Donkey, it was the 10th day of the month. Every year from the Passover in Egypt this was the day to choose the Passover Lamb. So just to try to answer the Question it was probably before His Triumphal Entry.
Yes, it is not in English; but that is better, so you can read the KJV for the text, but here's '
the timeline'... See if you find flaws, please...
B) Die Laaste Week (Volgorde volgens dae en ure)
Laaste Week: Palm-Sondag : Intog in Jerusalem : 5 dae voor Abib 15 is Abib
10
“Tiende dag van die Eerste Maand”
Eksodus 12:3 Esegiël 40:1 “Beendag”
Johannes 12:12-19 “die volgende môre” (50)
= Markus 11:1-11 Betanië; Jerusalem ingegaan; tempel ingegaan; laat uit na Betanië (53)
= Matteus 21:1-11 Betfage; Jerusalem in (54)
= Lukas 19:28-44 Betfage en Betanië; Jerusalem in (56)
Laaste Week: Maandag : 4 dae voor Abib 15 is Abib 11
Markus 11:12-14 “Die oggend ... van Betanië af ... vyeboom” (59)
= Matteus 21:18,19 “na die stad ... vyeboom” (60)
// Lukas 21:29-33 “Kyk na die vyeboom (60)
Markus 11:15-17 “in die tempel in ... dié uit te jaag wat koop” (61)
= Matteus 21:12-14 “in die tempel ingegaan en almal uitgegooi wat” (62)
= Lukas 19:45,46 “in die tempel ingegaan handelaars uitjaag” (62)
= Matteus 21:15-17 “kinders wat uitroep in die tempel” (63)
= Johannes 12:20-26 “Daar was sekere Grieke” (63)
Markus 11:18 “uitgewerk hoe hulle Hom kon doodmaak” (65)
= Lukas 19:47,48 “geknoei om Hom dood te maak” (65)
Markus 11:19 “Toe dit laat geword het, het Hy uit die stad gegaan” (66)
= Matteus 21:17 “uitgegaan buite die stad” (66)
Laaste Week: Dinsdag : 3 dae voor (Vrydag) Abib 15 is Abib 12
PREDIKING (66)
Markus 11:20,21 “Vroeg in die môre toe hulle weer verbykom, sien hulle vyeboom verdroog”
Matteus 21:20 “Toe die dissipels dit sien” (66)
Markus 11:22,23 “moet geloof in God hê!...vir hierdie berg sou sê” (67)
Matteus 21:21,22,45,46 “As julle geloof het … vir die berg kon sê” (67)
Markus 11:27,28 “in die tempel watse gesag” (68)
= Matteus 21:23-25 “Toe Hy die tempel inkom... watter gesag” (68)
= Lukas 20:1-8 “op een van Daardie Dae ... watter gesag” (69)
Markus 12:35-37 “in die tempel … die Gesalfde, Seun van Dawid” (71)
= Matteus 22:23;41-46 “Op Daardie Selfde Dag het Sadduseërs Hom genader” (71)
= Matteus 24:1-3 “uit die tempel ... geboue” (73)
= Matteus 26:1-2 “oor twee dae ...gekruisig” (73)
= Johannes 12:27-36 “Nou is my siel ontsteld, omrede en deur hierdie uur” (74)
= Lukas 21:34-38 “Dit was een van Daardie Dae wat Hy in die tempel geleer” (76)
Laaste Week: Woensdag : 2 dae voor (Vrydag) Abib 15 is Abib
13
Markus 14:1,2 “oor twee dae Feesdae” “gesoek hoe ... nie op Fees nie” (76)
= Matteus 26:3-5 “hou raad ... nie op Fees nie” (77)
= Lukas 22:1,2 “fees naby” priesters “bereken” (77)
Markus14:3-9 “huis van Simon ... salf oor hoof” (78)
= Matteus 26:6-13 “huis van Simon ... salf oor hoof” (79)
Markus 14:10,11 “Judas na hoëpriesters ... belowe hom geld” (81)
= Matteus 26:14-16 “Judas ... belowe geld” (81)
= Lukas 22:3-6 “satan in Judas ... belowe geld” (81)
= Johannes 12:37-50 “My verwerp ... ontvang nie my woorde nie” (82)
C) Laaste Week : “DRIE DAE” … in kort … (86)
Donderdag : Abib 14 was 1 dag “voor” (Vrydag) Abib 15
Eksodus 12:15a “die
hoof eerste dag wanneer suurdeeg verwyder / ontsuurdeeg”
Markus 14:12—15:41 “op die eerste dag wanneer hulle altyd die pasga geslag het”
= 2Kronieke 35:4,6,10,14 “pasga voorberei … pasga geslag”
= Levitikus 23:22,10 “wanneer kanthoeke oes ... eerste gerf bring”
= Johannes 13:1—19:30 “voor die fees ... sy uur ... dit was nag ...”
= Lukas 22:7—23:49 “wanneer hulle die pasga moet geslag het”
= Markus 14:2 “nie op die fees nie”
= Matteus 26:5 “nie op die fees nie”
= Johannes 19:14-30 “Die Voorbereiding van die Pasga”
= Matteus 26:17—27:56 “die eerste dag suurdeeg verwyder / sonder suurdeeg”
Markus 14:12b “dat ons mag voorberei”
= Johannes 12:32,34; 8:28 “die Seun van die Mens verhoog”
= 1Korintiërs 11:23 "die nag waarin die Here verraai was"
= Johannes 16:32 “die uur ... julle uitmekaar gejaag … elkeen van julle”
Vrydag : Abib 15 (Donderdagnag en Vrydag dag) (190)
Eksodus 12:15, 8,
Tweede “Eerste Dag geen ongesuurde brood” ... “eet in die nag”
“Feesdag-sabbat” van Pasga Eksodus 12:15,17,18,42,51
Johannes 19:31-42 “het Voorbereiding geword ... Daardie Dag was groot dag sabbat”
Markus 15:42-47 “Daar dit al aand was vandat Die Voorbereiding wat die Voor-Sabbat is, begin het”
= Johannes 19:39 “
By die Eerste Nag”
= Matteus 27:57-61b
= Lukas 23:50-56a
Sabbat : Abib 16 (Vrydagnag en Saterdag dag) (190)
Lukas 23:56b Die vroue het die Sabbat begin rus
Dag drie nag en dag : “die Sabbat” [Deuterenomium 5:12-15]
Dag drie nag en dag :
Lukas 23:56b “die vroue het die Sabbat begin rus” (199)
Dag drie, dag: “Die oggend wat ná die Voorbereiding is” : “Graf verseël vir die derde dag”
Matteus 28:5a (199)
Matteus 27:62-66 (199)
Dag drie: Die engel van die Here en die OPSTANDING
Matteus 28:1-4 (201)
Dag drie: “Baie heiliges”
Matteus 27:52b (202)
Dag drie: “Lydingsfees van Jawe”-“Opstandingsfees” [Levitikus 23:11b-15]
Efesiërs 1:18-23 (202)
Hebreërs 4:4 [Eks31:17] (202)
Kolosensiërs 2:12-19 (202)