- Jan 14, 2014
- 6,595
- 580
- 113
- Faith
- Christian
- Country
- South Africa
- Gender
- Male
Ou-Testamentiese Jaardatering 20260207Sabbat
Bybelse tyd begin in siklusse van die Eerste tot die Sewede Dag.
Die jaar was 365+1/5 dag lank.
Die jaar het 12 maande gehad.
Elke 5de jaar was skrikkeljaar.
(Skrikkeljare se Eerste én Vyfde Maand, het 5 Sabbatdae gehad;
gewone jare se Eerste Maand het 5 Sabbatdae gehad. Skrikkeljare het dus 4 maande met 5 Sabatdae elk gehad; en die jare tussen skrikkeljare, 3 maande met 5 Sabatdae elk.)
Dag maand en jaar aanpassing
Die eerste dag van die sonjaar op die eerste kwart-maan na lente-nag-en-dag-ewening was die eerste dag op die astrale kalender van volke.
“Op die 14de dag van die Eerste Maand” was die eerste dag op Israel se godsdienstige almanak.
Dag maand en jaar aanpassing was elke jaar gemaak, want
“op die eerste dag van die Sewende Maand sal Sabbat wees!” (Dus ook die 8ste, 15de, 22ste en 29ste.)
Die gang van tyd word onderbreek met oorgang van seisoenaal wisselvallige veranderlikheid, na ewige onveranderlike wetmatigheid. Jaarliks, ‘om tred te hou met tyd’, én Ewigheid’.
Sien ‘Hart van die Evangelie’ Addendum 5 bls.219 tot bls.225 https://docs.google.com/document/d/1-6LqewDwwWV1_tkbdqSUOYr04lE_vT5d/edit